As mens elke dag tien gedigte
In die gedagtesfeer in kon stuur
Sou mens waarskynlik so gekonfyt wees
En 'n digtersloopbaan lank duur
Om 'n gedagtegang te verwoord
In klanke wat dan rym
Is baie baie nuttig
En niemand moet dit versuim
So sal ek dan oefen
Om dit goed reg te kry
En eendag sal ek belangrike kwessies
Uit die weg uit ruim
Tot dan toe tik ek vlytig aan
Todat die woorde vloei
En hier op die papier
My digtershart uit bloei
In die gedagtesfeer in kon stuur
Sou mens waarskynlik so gekonfyt wees
En 'n digtersloopbaan lank duur
Om 'n gedagtegang te verwoord
In klanke wat dan rym
Is baie baie nuttig
En niemand moet dit versuim
So sal ek dan oefen
Om dit goed reg te kry
En eendag sal ek belangrike kwessies
Uit die weg uit ruim
Tot dan toe tik ek vlytig aan
Todat die woorde vloei
En hier op die papier
My digtershart uit bloei
Comments
Post a Comment