Ek saai my woorde oral
Op almal wat wil hoor
Party sal die rym ervaar
Vir ander selfs bekoor
Vier reëls per strofe
Sommer baie eenvoudig en gewoon
Die wysheid hier verborge
Glad nie goed vertoon (nie)
Ek vervang die nuusberigte
Met gedagtes uit my hart
Voor ek my oë uitvee
Is daar stellig dalk 'n mark
Die waarheid kyk maar leepoog
Met sere oral oor
Dis nie 'n modelfoto nie
Dis regtig net goor
As jy wel wegkyk
Sal jy mis wat jy moet sien
En so kan jy dalk wegloop
Van dit wat jy verdien
Die duiwel klee homself
Met aanloklike illussies
Weerstaan maar telkemale
Al voel jy ook hoe flussies
Hier vou ek dan my skryftafel op
Pak al my penne weg
Môre is mos nog 'n dag
Om kwelvrae te besleg
Op almal wat wil hoor
Party sal die rym ervaar
Vir ander selfs bekoor
Vier reëls per strofe
Sommer baie eenvoudig en gewoon
Die wysheid hier verborge
Glad nie goed vertoon (nie)
Ek vervang die nuusberigte
Met gedagtes uit my hart
Voor ek my oë uitvee
Is daar stellig dalk 'n mark
Die waarheid kyk maar leepoog
Met sere oral oor
Dis nie 'n modelfoto nie
Dis regtig net goor
As jy wel wegkyk
Sal jy mis wat jy moet sien
En so kan jy dalk wegloop
Van dit wat jy verdien
Die duiwel klee homself
Met aanloklike illussies
Weerstaan maar telkemale
Al voel jy ook hoe flussies
Hier vou ek dan my skryftafel op
Pak al my penne weg
Môre is mos nog 'n dag
Om kwelvrae te besleg
Comments
Post a Comment